Krka Nas. Park met ou landbou museum, weefwerk, plaaslike verkopers met
vye, ens.
|
|
70 gewone mense Sibenik 7/09/03
|
Die Lopar het 11 kajuite + bemanning, eetkamer, toe dek en oop dek.
|
Kerk uit 9e eeu in Zadar met matroneum = gallery van vroue
|
Romeinse oorblyfsels, Zadar 9/09/03
|
|
Matroneum, kerk in Zadar
|
Vanaf gallery
|
Selma doen die argeologiese museum sit-sit-so, Zadar
|
Suzette doen 'My name is Joe'
|
|
|
Gerda, Selma, Annette, Frans
|
Ons bure in Vodice : 6 manne op 'n seiljag
|
Ons skip bly op die spore
|
Grassnyer bakkie op Zlarin
|
Eilandlewe : Zlarin
|
Liseth de Vos
|
Wandelpad al langs die see
|
Zlarin
|
Dennebome eenkant, die see anderkant.
|
Wandelpad Zlarin
|
|
Primosten se wandelpad
|
Sonsondergang Primosten 11/09/03
|
|
|
|
Tipiese kajuit. Vergelyk met Nic se kamer ?
|
Trogir
|
|
Die kasteel op Trogirhawe 12/09/03
|
|
|
Vanuit Trogir se kasteel
|
Kajuite gesluit vir uitgaan
|
|
|
|
Kapitän, ,Enso?, Damir, Marco, Angelo (kok)
|
Die paparazzi : ons gaan aan wal in Split
|