Voloska vissershawe
|
Pad al langs see ('Italië tot Albanië')
|
|
Binnelands, Suidoos van Zagreb naby grens met Bosnië-Herzogovina
|
Plitviče Mere en Watervalle 2/09/03
|
Slap = waterval
|
|
16 mere
|
Plaaslike vroue verkoop vetkoek met vulsels
|
16 mere (boonste gedeelte) 3/09/03
|
Frans, Selma, Gerda, Erika, Annette op pad na laagste punt van Plitviče
wandelpad
|
|
|
Plitviče : baie minder water na uiters droë somer. Water heerlik warm.
|
Huis uitgebrand tydens oorlog tussen Serbe + Kroate. Ander huise vol skietgate
|
|
|
Vismark in Split in ou stad 6/09/03
|
Groot beeldhouer is Mestrovic. Beeld van kardinaal Orsini in Split; ook
Mestrovic Museum
|
Binnehof in ou stad 7/08/03
|
'Oudste paleis in wêreld'
|
Romeinse en latere bouwerke
|
Split
|
Groente, blomme, mark net langs ou stad
|
Mark buite Split se ou stad
|
Romeinse oorblyfsels : paleis van Diokletius, Split
|
Uitsig oor Split hawe vanaf kloktoring
|